Ethiopian Airlines

Ethiopian Airlines
የኢትዮጵያ አየር መንገድ
IATA ICAO Roepteken
ET ETH ETHIOPIAN
Gestig21 Desember 1945 (1945-12-21)
Eerste vlug8 April 1946 (1946-04-08)
HoofspilleBole Internasionale Lughawe
LojaliteitsprogramShebaMiles
AlliansieStar Alliance
Vlootgrootte134
Bestemmings138 (Passasiers)
36 (Vrag)
HouermaatskappyEthiopiese Regering (100%)
SitkamerCloud Nine Lounge
ShebaMiles Lounge
HoofkantoorBole Internasionale Lughawe, Addis Abeba, Ethiopië
SleutelpersoneYilma Merdassa[1] (Voorsitter)
Mesfin Tasew (HUB)
Meseret Bitew (HFO)
Esayas WoldeMariam (HHO)
Retta Melaku (HOO)
Omset (VS$6,1 miljard) ETB 330 miljard (FJ2023)[2]
Netto inkomste ETB 1,049 miljard (FJ2012)[3]
Wins ETB 49,2 miljard (FJ 2022)[4]
Totale bates ETB 26,368 miljard (FJ2012)[3]
Totale ekwiteit ETB  2,772 miljard (FJ2012)[3]
Werknemers13 942 (Desember 2017)[5]
Webwerfwww.ethiopianairlines.com

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Ethiopian Airlines is Ethiopië se vlagdraer-lugredery en word ten volle besit deur die land se regering.[6] Ethiopian Air Lines is gestig op 21 Desember 1945, sy bedrywighede het op 8 April 1946 begin en is uitgebrei met internasionale vlugte in 1951. Die firma word 'n aandeelmaatskappy in 1965, en sy naam verander van Ethiopië Air Lines na Ethiopian Airlines. Ethiopian is 'n lid van die International Air Transport Association sedert 1959 en van die African Airlines Association (AFRAA) sedert 1968.[7] Die lugredery is 'n Star Alliance-lid sedert Desember 2011.

Sy spilpunt [6] en hoofkantoor is by Bole Internasionale Lughawe in Addis Abeba,[8] vanwaar dit 'n netwerk van 138 passasiersbestemmings – 19 van hulle plaaslik – en 36 vragbestemmings bedien.[9] Ethiopian vlieg na meer bestemmings in Afrika as enige ander lugdiens. Dit is een van die vinnigsgroeiende maatskappye in die bedryf,[10] en is een van die grootste op die vasteland van Afrika.[11] Dit is ook een van die min winsgewende rederye in die Sub-Saharastreek.[12] Die lugredery se vragafdeling is bekroon as "The African Cargo Airline of the Year" vroeg in 2011.[13]

  1. Presse, AFP-Agence France. "Air Force Chief Appointed Chairman Of Ethiopian Airlines". www.barrons.com (in Engels (VSA)). Besoek op 21 Augustus 2023.
  2. {{Cite web|url=https://www.thereporterethiopia.com/34753/%7Ctitle=Ethiopian airlines revenues, profit jump in FY 21/22|access-date=15 June 2023|archive-date=16 August 2022|archive-url=https://web.archive.org/web/20230616051105/https://www.thereporterethiopia.com/34753/%7Curl-status=live}}
  3. 3,0 3,1 3,2 "Ethiopian Airlines operating profit up 154% in FY2012". Centre for Aviation. 6 Augustus 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2013.
  4. "Ethiopian Airlines Lifts Profit By 90% On Surging Cargo Revenues". 4 September 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 September 2022. Besoek op 4 September 2022.
  5. "Ethiopian short Fact Sheet Dec, 2017" (pdf) (in Engels). Desember 2017. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Desember 2017. Besoek op 13 Desember 2017.
  6. 6,0 6,1 Ethiopian Airlines-profiel
  7. "AFRAA". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2014. Besoek op 1 April 2014.
  8. "Hoofkantoor by Bole Internasionale Lughawe". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2012. Besoek op 1 April 2014.
  9. ""Ventures Africa"". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2014. Besoek op 31 Maart 2014.
  10. Ethiopian Airlines – Bringing the Dreamliner to Africa
  11. Ethiopian Airlines aims to become the largest carrier in Africa by 2025
  12. www.ethiopianairlines Argief
  13. Airlines distinguished with African Cargo Airline Award

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search